Oor Thunderbolt Casino

Ons Resensie

Welkom Bonus R32,000

Uitbetaling Percentasie 98.33%

Meer oor die Casino:

  • Sagteware: Realtime Gaming
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Spiele: 650

Betaling opsies:

Verenigbaarheid:

Die casino maak gebruik van die beste sagteware in die wereld, Realtime Gaming, een van mees gesogte sagteware platfroms vir internet casinos wat ook baaie betroubaar en opwindende handelsmerke is.

Thunderbolt Casino is n jong en modern internationale internet casino wat net in 2014 gestig is, wat dit een van die jongste internet casinos vir Suid Afrikaanse spelers maak. Thunderbolt is ideaal vir plaaslike spelers wat n meer kontemporêre, digitale internet casino soek. Die casino maak gebruik van die beste sagteware in die wereld, Realtime Gaming, een van mees gesogte sagteware platfroms vir internet casinos wat ook baaie betroubaar en opwindende handelsmerke is. Die casino bied aan honderde verskyende casino speletjies inslutende slot masjiene en tafel speletjies oor drie verkillende platforms vir alle behoeftes en smaake.

By Thunderbolt Casino kry mense nie net die best in sagteware en casino speletjies nie, hulle kry ook n wye reeks deposito bonuse en promosies om hul speel rekening altyd in die swart te laat bly. Spelers wat aansoek doen om n nuwe rekening met Thunderbolt Casino oop te maak, kan tot en met R10,000 uitkom wat kan n groot verskill maak as hulle begin al die casino speletjies wat beskikbaar is te speel.

onlinecasino.co.za

Welkom Bonus en Promosies

Nuwe casino spelers wat by Thunderbolt aansluit kan tot en met R10,000 uitkom met hul eerste regte geld deposito in hul nuwe Thunderbolt persoonlike speler rekening. Nuwe spelers wat n regte geld deposito maak, moet sekere spesifieke deposito bonus kodes gebruik terwyl hulle hul reget geld depositos maak.

Die volgende is n voorbeeld van hoe die verskillende spesialle deposito bonus kodes werk en die bedrag regte casino geld wat die verkillende depositos kan los slaan:

  • Eerste deposito: Maak n regte geld deposito tot en met R2500 em kry n 100% verlyke deposito bonus as jy die bonus kode FLASHMATCH1 gebruik.
  • Tweede deposito: Maak n regte geld deposito tussen R100 en R2500 en kry n 125% verlyke deposito bonus as jy die bonus kode FLASHMATCH2 gebruik.
  • Derde deposito: Maak n regte geld deposito tussen R250 en R2500 en kry n 150% verlyke deposito as jy die bonus kode FLASHMATCH3 gebruik.
  • Vir jou laste nuwe speler bonus deposito, gebruik die spesiale bonus kode ULTIMATEFLASH en kry n gratis R2500 bonus, geen snare aangeheg nie.

Dit is ook belangrik vir nuwe spelers te weet dat al Thunderbolt bonus aanbote saam met sekere weddenskappe vereistes kom. Die weddenskappe vereistes is belangrik omdat, elke speler moet seker maak dat hul all die casino se vereistes voltooi voordat hulle enige uitreksels van hul geld kan annsoek doen. Enige speler wat probeer om enige wengeld uit te trek voor al die weddenskap vooreistes klaar gemaak is, sal al bonus geld en gepaardgaande wengeld automaties verloor.

Thunderbolt Casino bied aan ook n klomp promosies wat mooi met die groot welkom bonus aanbode gaan. Die promosies is ook die ideaale manier om nogsteeds gratis casino geld in te kry en U rekening altyd vol geld te hou. Een van die meer populer Thunderbolt Casino promisies wat alle lede van die casino kan kry, is die naweek promosies.

Net soos die welkom bonus aanbode, moet lede van die casino wat in die naweek promosies geintereseerd is, van spesialle promosie kodes verbruik moet maak. By voorbeeld:

Thunderbolt Casino lede kan die spesialle promosie kode WEEKEND100 gebruik vir n 100% naweek herlaai bonus tot en met R2500. Nog ander spesialle naweek bonus kodes wat kan gebruik word vir gratis casino geld sluit in WEEKEND125SA, wat n 125% bonus los slaan plus nog 25 gratis slot masjien beurte op Spirit of Inca bygevoeg. Lede kan ook, as n alternatief, die spesiale promosie kode WEEKEND125SU gebruik vie n 125% bonus tot en met R2500 plus 30 gratis beurte op die slot masjien Achilles Game los te slaan.

Daar is ook n klomp mooi promosies beskikbaar vir spelers wat gedeurend die week wil speel. Thundering Thursday is n spesialle promosie wat beskikbaar is elke Donderdag en lede kan n 150% bonus tot en met R25000 los slaan met die promosie kode BIGTHUNDER.

Nog ander spesialle promosies beskikbaar by Thunderbolt Casino sluit in:

  • 10 Times 50 per cent: Gebruik die spesialle promosie kode FLASH10, en kry n 50% verlyke deposito bonus op n deposito wat U maak te minste tien keer in n maand.
  • 25 per cent CASHBACK: Vir elke deposito wat U maak kan jy soe veel as 25% geld terug kry. U moet n rekening balance he van ten minste R10 en R50 en a maximum geld terug van R3000 he. Met ander woorde, a totalle deposito van R12000. Die spesifieke promosie kan nie saam met ander promosies gebruik word nie.
  • Comp points: Versamel ‘comp points’ vir elke wet wat U maak by die casino. U kan dan u punte veruil vir regte casino geld wat in jou rekening geplas sal word. 100 punte is R1,00 werd.

Getref en Gemis

Getref
  • Baaie goie welkom bonus op verkillende depositos beskikbaar
  • Groot versameling van die beste Realtime Gaming casino speletjies
  • Live Dealer Casino en Mobile casino beskikbaar
  • Groot verkydenheid promosies vir week en naweek speel
Gemis
  • Casino nie beskikbaar in afrikaans nie
  • Alle bonuse en promosies sluit in dobbel vereistes
  • Meer speletjies vir selfone benodig

Casino Spele

Thunderbolt Casino bied aan n klom verkillende casino speletjies, danksy die brilliante sagteware wat geskaf is duer Realtime Gaming.

Daar is honderde verkillende casino speletjies om van te kies insluitende:

  • Drie reel slot masjiene
  • Vyf reel slot masjiene
  • Progressiewe boerepot speletjies
  • Blackjack
  • Roulette
  • Baccarat
  • Craps
  • Bingo
  • Krap Kaardtjies

Een van die mees gewildste casino speletjies wat by Thunderbolt Casino beskikbaar is, is video poker. Die is n pret speletjie wat elemente van slot masjiene en regte tafel poker kombineer vir n maklike speletjie wat ook poker startegie behels.

Top video poker tietels wat by Thunderbolt Casino beskikbaar is sluit in:

  • Jacks or Better
  • Joker Poker
  • Aces and Faces
  • Deuces Wild
  • Jacks or Better Progressive 10 Line
  • Jacks or Better 50 Line
  • Multi-Hand Jacks or Better

Thunderbolt Casino het ook n reeks ander tiepe casino speletjies wat nie in enige ander katogerie kan mooi in pas nie. Die casino speletjies in n betjie meer ongewoon en is ook baaie interesant en baaie pret.

Die meer ongewone casino speletjies sluit in:

  • Pai Gow Poker
  • Red Dog
  • Caribbean Stud Poker
  • Casino Hold’em
  • Casino war

Lede wat na top slot masjien speletjies soek sal nog al baaie verskydenhied by Thunderbolt Casino vind. Realtime Gaming is baaie bekend vir hul slot masjiene en die reeks sluit in top drie reel klassieke slot masjiene as ook meer modern vyf reel video slot masjiene.

Top slot masjien tietels sluit in:

  • Bubble Bubble
  • Loch Ness Loot
  • Super 21
  • Red Sands
  • Mermaid Queen

Thunderbolt het ook n nuwe tiepe van casino speletjie beskikbaar wat die nuutste en mees opwinde tegnolgie deurbraak is. Die nuwe casino speletjie is die soe-genoemde ‘Live Dealer’ casino speletjies of platform en dit kan alby op desktop rekenaar of op mobile selfoon gespiel word. Die live casino is n aktuele casino wat verfilm is op HD video en word dan direk op U skerm geplaas in regte tyd. Die live dealer casino is die naaste wat aanlyn spelers kan kom om by n regte casino te speel. U kan gerus n reeks speletjies speel met regte kaarte, reget handellars en ook ander spelers.

Top Thunderbolt Live Dealer speletjies sluit in:

  • Blackjack
  • Roulette
  • Baccarat
  • Casino Hold’em Poker
  • Christmas screenshot
  • Poker Multi screenshot
  • Lucky 6 screenshot
  • Poker Single screenshot
onlinecasino.co.za

Casino Uitbetaling

Thunderbolt Casino is n internationale handelsmerk wat nou vir Suid Afrikaanse dobelaars beskikbaar is. Dit beteken dat U noe gerus kan in jou eie geldstelsel speel (ZAR) of terwel n internasionale een kies soos Britse pont (GBP), Amerikaanse dollars (USD) of EUR. U kan ook van a groot verskeidenheid van betaling opsies kies vir U regte geld speletjies. Die keuse sluit in Visa en MasterCard opsies asook direkte bank, elektronise beurse en ander kits vining metodes.

Vir U gemak, bied Thunderbolt Casino n verskeidenhied transaksie opsies wat insluit krediet kaarte, debiet kaarte, e-beursies en so voorts. Die volgende is n luis van top transaksie opsies wat by Thunderbolt Casino beskikbaar is:

Visa/ Mastercard logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Easy EFT logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 2-4 Days
WireTransfer logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Skrill logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
Neteller logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 1-3 Days
EcoPayz logo
  • Onmiddellike deposito tyd
  • Onttrek tyd: 2-4 Days

Al die metodes veries n minimum van R25 deposito met die een uitsondering vir Wire Transfer. Onttrekkingsvat tussen 48 to 72 uure met die Wire Transfer opsie 3 – 7 dae.

Mobile

Thunderbolt Casino het nie n toegewyde app beskikbaar nie vir selfoon of tablet speel nie. Mense wat graag op hul selfoon of tablet casino speletjies wil speel kan somer net by die casino aansluit van hul selfoon of tablet. Dit maak dit makliker vir meer verkillende tiepe selfoone of tablette die speletjies op te sit.

Die Reatime Gaming sagteware werk baaie mooi op die meeste selfoon of tablet skerms en werk op die meeste reekse van selfoon of tablet insluitend:

  • iPhone 6
  • iPhone 7
  • iPad Air and
  • iPad Pro
  • Samsung Galaxy S7
  • Pixel 4G
  • HTC 10
  • LG G5
  • Samsung Galaxy Tab S2
  • Tab E
  • Galaxy TabPro S
  • Google Nexus 9
  • Google Nexus 10
Speel nou by Thunderbolt Casino!
Bonus: R32,000
Uitbetaling: 98.33%
  • Live Dealer Casino en Mobile casino beskikbaar
  • Groot verkydenheid promosies vir week en naweek speel
  • Baie goie welkom bonus op verkillende depositos beskikbaar
Top