Skrill

Die Beste Aanlyn Kasino vir Skrill

Skrill. Jy sal verskoon word indien jy dink dat dit die naam is van ‘n hipser kookstel of the nuutste groot naam op die House-musiektoneel. En hoekom maak dit ‘n verskyning by Suid Afrika kasinos aanlyn?

Alle grappies op ‘n stokkie, Skrill, voormalig genaamd Moneybookers, is een van die oudste en mees betroubare e-wallet opsies beskikbaar om geld in te betaal vir internetspeletjies. Vir die spelers wat dalk onbekend is met hierdie fantastiese betalingsopsie, gaan ons kyk na

  • Hoekom dit so ‘n goeie manier is om geld in en uit jou internetdobbelrekening te skuif
  • Hoe om maklike depositos en ontrekkings te maak
  • En watter aanlyn kasinos die beste is in terme van aanbiedinge en ‘n groot verskeidenheid betalingsmetodes.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoekom dit ‘n uitstekende manier is om fondse in jou aanlyn spel oor te betaal

In Suid Afrika aanlyn kasinos bied Moneybookers ‘n algehele oplossing vir bankdienste, wat beteken dat dit spelers toelaat om depositos te maak, sowel as ontrekkings. Die feit dat dit spelers die geleentheid bied om dieselfde betalingsmetode vir beide depositos en ontrekkings te gebruik is definitief ‘n voordeel, en slegs een van vele wanneer dit kom by hierdie gewilde opsie in Suid Afrika.

Ander redes hoekom aanlyn Suid Afrika Moneybookers kasino een van die beste opsies is, is omdat hulle nie enige fooie hef wanneer spelers fondse na hulle rekening deur middel van ‘n bankoordrag betaal nie. Vir ‘n entoesiastiese speler, kan dit die verskil beteken tussen honderde Rande se fooie oor die jare, en daardie ekstra geld spaar om mee te speel. Wat meer is, jy gebruik ‘n internasionaal-aanvaarde e-wallet wat nie net regoor die wêreld vertrou word nie, maar ook aanvaar word deur vele internetkleinhandelaars. So jy kan jou wengeld gebruik om aanlyn aankopies te doen, of selfs om geld te stuur van ‘n Suid Afrikaanse rekening na enige iemand in die wêreld.

Vir daardie spelers wat verkies om nie hulle kredietkaartbesonderhede te onthul nie aan aanlyn Suid Afrika kasinos, Moneybookers is die perfekte buffer tussen die aanlyn kasino en jou kredietkaarte, aangesien al wat jy nodig het om ‘n transaksie te maak met Moneybookers in aanlyn kasinos is jou eposadres. En sedert oordragings dadelik beskikbaar is, is daar geen onnodige wagperiodes voor jy kan terugsit en jou gunsteling speletjies speel nie.

Meer voordele van aanlyn Suid Afrika Moneybookers kasinos

Sonder om in te veel detail te gaan, wees gerus dat slegs die mees veilige enkripsie tegnologie deur Moneybookers in kasinos aanlyn gebruik word. Wat’s meer, dit is net so veilig soos die sekuriteitstelsels wat in bankdienste en aandeelverhandelingwebblaaie gebruik word, so jou persoonlike details en vertroulike inligting word altyd veilig bewaar.

Verder, as jy hou van beloningsprogamme en aansporings, is daar selfs meer maniere om voordeel te trek vanuit aanlyn Suid Afrika Skrill kasinos. Behalwe om vir hulle kliënte gereelde bonusse en promosies aan te bied, beloon hulle ook lojaliteit deur vir hulle BBP spelers selfs meer top voordele te gee. In kort, hoe meer jy jou Moneybookers in kasinos aanlyn gebruik, hoe groter die voordele.

Wanneer dit kom by onttrekkings, kan jy toegang tot jou wengeld kry wanneer ookal jy kies, met jou Skrill Prepaid MasterCard, wat soos ‘n normale MasterCard regoor die wêreld aanvaar word. En alhoewel hulle sekere fooie hef, is dit baie laag in vergelyking met baie ander bankdienste, wat dit nogsteeds ‘n top opsie maak vir Suid Afrikaanse spelers.

Hoe om maklike depositos en ontrekkings te maak met Moneybookers

Wanneer jy ‘n rekening oopmaak om te gebruik by Suid Afrika aanlyn kasinos, sal Moneybookers vir jou vra om ‘n geldige eposadres te verskaf. ‘n Bevestigingsepos sal na daardie adres gestuur word, en sodra jy op die skakel klik om jou rekening te aktiveer, kan jy kies of jy jou debiet- of kredietkaart wil gebruik vir geldoordragings, of die geld reguit uit jou bankrekening wil oordra. Jy sal dan geld in jou nuwe rekening moet oorplaas sodat jy geld kan hê om in jou aanlyn kasino rekening te betaal om mee te speel.

Ontrekkings is selfs meer eenvoudig vir spelers by aanlyn kasinos, aangesien jy die geld op jou spesiale Skrill Prepaid MasterCard kan laai, en dit enige plek gebruik waar MasterCard aanvaar word, wat regtig enige plek in die wêreld is. En as jy jou geluk wil deel, kan jy geld stuur aan enige iemand met ‘n geldige eposadres. Indien die ontvanger van die geld nie by ‘n kasino aanlyn speel nie, en ook nie ‘n Moneybookers rekening het nie, moet hulle eenvoudig ‘n gratis rekening oopmaak wanneer hulle die oordragsepos kry om die geld te kan kry. Let egter dat die persoon wat die geld ontvang ‘n plaaslike bankrekening sal moet hê wat SWIFT oordragings aanvaar, om die geld te kan trek.

Ons het die kasino aanlyn webblaaie met die meeste betalingsopsies gevind

Die feit is dat by baie Suid Afrika kasinos aanlyn Moneybookers die slimste keuse is. Maar terwyl daar vele aanlyn Suid Afrika Moneybookers kasinos is, gee nie almal van hulle vir jou bonusse en aanbiedinge wat die moeite werd is nie.

Indien jy dit gebruik tesame met bonusaanbiedinge en belonings vanaf ons voorgestelde aanlyn Suid Afrika kasinos, kan Moneybookers jou spel in ‘n wenervaring verander. Vir ‘n komplementêre lys van die beste kasinos aanlyn met die mees winsgewende aanbiedinge, klik hier en begin vandag speel.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top