Live Dealer Baccarat

Die Beste Regte Deler Baccarat Aanlyn Kasino in Suid Afrika

Lewendige handelaar baccarat is ‘n opwindende, hoë-limiet kaartspeletjie wat een tot ag pakke kaarte gebruik. Baie aanlyn kasinos bied hierdie gewilde speletjie aan, wat op jou rekenaar of jou slimfoon gespeel kan word in die gemak van jou eie huis. Die kasinos aanlyn met lewende kaartdeler vir baccarat sagteware maak gebruik van ‘n video-stroom, so ‘n goeie en ononderbroke internetkonneksie word aanbeveel vir die spel om op sy beste te funksioneer.

Jy kan ‘n kenner van die spel word deur meer te leer van aanlyn kasinos met lewende baccarat kaartdeler. Ons sal jou wys

  • Hoe om te speel by aanlyn lewende kaartdelers baccarat kasinos.
  • Die verskillende tipes baccarat spel.
  • Hoe om die beste weddenskappe te plaas en die beste wenkanse te kry.
  • ‘n Goeie strategie vir beginners om jou te help om jou voete te vind.
  • Die mees gesogte plekke waar spelers in Suid Afrika aanlyn baccarat kan speel.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoe om by aanlyn kasinos met lewende baccarat kaartdeler te speel

Meeste aanlyn kasinos bied Punto Banco lewendige handelaar baccarat aan, met enkel-speler of multi-speler opsies. Die speler gaan kop-tot-kop met die bankier, deur beide vaardigheid en geluk te gebruik om regte geld te wen. Daar is drie verskillende tipes weddenskappe, en die wenkanse is hoog. By Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met lewende baccarat kaartdelers kies die speler die weddenskap: bankier, speler of gelykop. Sodra die speler sy weddenskap gekies het, deel die kaartdeler twee hande van twee kaarte elk met hul waardes ondertoe, een hand vir die deler en een hand vir die speler. Wanneer beide hande gelykstaande is aan vyf of minder, word die ‘derde-kaart reël toegepas, soos vir ‘n enkele hand. Nege is die hoogste waarde, en die hand met die hoogste waarde wen.

Die waarde van die kaarte is soos volg, 1 tot 9 is dieselfde as hul waardes op die kaarte, gesigkaarte en 10e het geen waardes nie, en die waarde van A’s is 1. Die totale waarde van die kaarte wat gedeel is moet ‘n enkele nommer wees, so in die geval van ‘n dubbel-nommer word die linkerkantse syfer weggelaat om ‘n enkele nommer oor te hou. Nege is die hoogste moontlike waarde en die hoogste hand wat naaste aan 9 is, is die wenner. ‘n Speler en bankier/deler wen betaal 1:1 in ZA Rand uit, en gelykop weddenskappe betaal 8:1 in ZA Rand uit.

Die verskillende tipes baccarat

  • Punto Banco, ook genaamd Noord-Amerikaanse Baccarat, is ‘n spel wat op geluk vertrou, maar terselfdertyd streng reëls het. Die kasino aanlyn verskaf die fondse vir die bank en die spelers plaas weddenskappe ófof op die bankier se kaarte, of op die speler s’n.
  • Chemin de Fer word meestal in Frankryk gespeel, en verskil van Punto Banco. Die bankier hou sy geld apart vir ‘n spesifieke rondte in die spel, en op ander tye herstel hy sy rol, solank as sy status as ‘n wenner voortgaan. Kasinos aanlyn kry gewoonlik 5% van die bankier se wengeld. Die spelers maak dan weddenskappe teen die bankier se weddenskap. Om dit te doen, moet die speler eenvoudig ‘ banco!’ sê. Die derde-kaart reël is buigbaar in hierdie spel.
  • Baccart Banque is nog ‘n regte geld Europese weergawe waar strategies gebruik word soos in Chemin de Fer. Weddenskappe word op twee tafels geplaas, wat ook bekend staan as ‘á deux tableaux’. Die spelers kan slegs op die ‘speler’ kaart wed. Om die bankier te laat vou, moet die speler die woorde ‘going bank’ sê.

Hoe om die beste weddenskappe te plaas en die beste wenkanse te kry

Daar word verskeie opsies aangebied, maar die standard Punto Banco regte kontant weddenskappe by kasinos aanlyn in Suid Afrika is soos volg

  • Bankier, met ‘n uitbetaling van 0.95:1 – Wed R10 op die Bankier en kry R19.50 terug as die Bankier wen.
  • Speler, met ‘n uitbetaling van 1:1 – Wed R10 op die Speler en kry R20 terug as die Speler wen.
  • Gelykop, met ‘n uitbetaling van 8:1 – Wed R10 op ‘n gelykop uitkoms en kry R90 terug as die Bankier en Speler se hande dieselfde is.

Sommige aanlyn kasino speletjies laat aparte weddenskappe op die kant toe, wat pare en ander opsies kan insluit. Moet liewer nie hierdie sy-weddenskappe vat nie, aangesien die huis te voordeel baie groot is. Die beste weddenskappe om te plaas by lewende baccarat kaartdeler aanlyn kasinos is Bankier weddenskappe. Baccarat is waar jy gereeld groot kan wen, so begin met klein bedrae voordat jy groot wed. Stel vir jouself ‘n limiet in Suid Afrikaanse Rande en hou op speel terwyl jy nog wen.

‘n Goeie strategie vir beginners om jou te help om jou voete te vind

Dis eenvoudig om by kasinos aanlyn met lewende kaartdeler vir baccarat te speel , en as jy jou kaarte reg speel kan jy die maksimum kans hê om suksesvol te wees.

  • Wed altyd op die Bankier, selfs al moet jy 5% kommissie betaal as jy wen.
  • Moet nooit op gelykop uitkomste wed nie. Die 8:1 uitbetaling mag dalk goed klink, maar die huis se voordeel is te hoog.
  • Bly altyd binne jou vasgestelde regte kontant begroting.
  • Hou altyd by die volgende basiese strategie: Staan (vat niks meer kaarte nie), slaan (vat nog ‘n kaart), verdeel (maak twee hande as jy ‘n paar van dieselfde kaarte het), dubbel (vat een ekstra kaart en verdubbel jou weddenskap) of gee jou hand oor voor die aanlyn kasino kaartdeler sy hand voltooi.

Sommige Suid Afrikaanse lewende baccarat kaartdeler aanlyn kasinos het ook Progressiewe Baccarat, wat spelers toelaat om aparte weddenskappe aan te gaan vir ‘n baie groot potensiële boerpot. Hierdie boerpotte groei en groei totdat die massiewe bedrag deur ‘n gelukkige kasino aanlyn speler gewen word.

Die beste plekke waar spelers in Suid Afrika kan speel

Ons het verskeie Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met lewende baccarat kaartdelers ontleed, veral belangrike aspekte soos ‘n welkom bonus, effektiewe kliëntediens, bankdienste, reputasie en sagteware, en ook hul hoeveelheid speletjies om die beste aanlyn lewende kaartdelers baccarat kasinos te vind. Klik hier vir ons lys van top webwerwe.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top