Regte Geld

Aanlyn Kasino met Regte Geld in Suid Afrika

Jy kan vandag nog regte geld wen deur jou geluk te beproef by regte geld aanlyn kasinos vir Suid Afrikaanse spelers.

Om die ware opwinding en aksie van 'n aanlyn kasino te ervaar is dit noodsaaklik dat daar ware kontant op die spel is. Dis net eenvoudig nie so opwindend om 'n weddenskap te plaas bloot vir die pret daarvan nie. Soos hulle in die flieks sê - dit gaan alles oor die geld. Gelukkig vir Suid-Afrikaanse internet dobbelaars bied al die webwerwe wat deel vorm van ons groep spesiale aanbiedinge in harde Suid-Afrikaanse Rand, sowel as vele ander geldeenhede.

In hierdie artikel kyk ons na die volgende onderwerpe, soos

  • Die voordele van speel by aanlyn kasinos Suid Afrika vir ZAR.
  • Hoekom dit belangrik is om SA kasinos te vind as jy wil speel vir regte kontant.
  • Hoe om depositos en onttrekkings te maak in Suid-Afrikaanse Rand.
  • Wat die top webwerwe is wat ons gevind het.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Wat is die voordele daarvan om te speel vir regte geld by aanlyn kasinos in ZAR?

Sommige dobbelwebwerwe laat toe dat jy hul spel-ervaring toets en bied jou die opsie om sonder 'n deposito te speel voor jy jou eie geld op die spel sit. Hierdie is 'n goeie manier om 'n nuwe kasino, hul speletjies, bonusse en promosies op die proef te stel om sodoende jou gekose aanlyn kasinos te indentifiseer.

Sodra jy besluit het watse aanlyn kasinos Suid Afrika regte geld webwerwe om by te speel, is dit tyd om 'n deposito te maak. Sommige aanlyn kasinos ZAR sal nie uitbetaal indien jy nie van jou eie geld verwed het nie. Met ander woorde, jy sal eers 'n deposito moet maak en 'n sekere bedrag moet verwed volgens die regte geld kasino aanlyn se bepalings en voorwaardes voor jy enige wengeld kan laat uitbetaal. Dit kan gedoen word by die bank- of kassier-afdeling van die kasino sagteware.

Spelers in Suid Afrika word aanbeveel om liewer in die ZAR geldeenheid te speel, in plaas van Euros of Amerikaanse Dollars, omdat

  • Wanneer jy in 'n buitelandse geldeenheid speel kan dit beteken dat jy finansiële onkostes sal moet aangaan wanneer jy jou wengeld laat uitbetaal, aangesien die kasino buitelandse valuta moet omskep.
  • Suid-Afrikaanse spelers speel nie tipies in buitelandse valuta nie, so as jy 'n rekening met 'n buitelandse geldeenheid kies kan dit gemerk word vir hersiening deur die bank departement wanneer jy kies om jou in regte kontant te laat uitbetaal.

Hoe om die beste Suid Afrika kasinos aanlyn vir regte geld te vind

As 'n inwoner van SA is dit vir verskeie redes baie makliker op by 'n plaaslike regte geld kasino aanlyn te speel in vergelyking met 'n kasino wat oorsee gebasseer is, soos byvoorbeeld

  • As jy 'n Amerikaanse Dollar rekening het sal jou Rand kredietkaartmaatskappy ekstra fooie hef wanneer jy aankope doen.
  • Wanneer jy geld laat uitbetaal in 'n buitelandse geldeenheid, kan dit moeilik wees om die wengeld te skuif na 'n plaaslike bankrekening.
  • Wanneer jy nodig het om met 'n inbelsentrum kontak te maak is dit makliker om van 'n plaaslike tolvrye lyn gebruik te maak.

Ons aanbevole regte geld aanlyn kasinos is nie net veilig nie, maar bied 'n verskeidenheid speletjies aan wat aan al jou vereistes sal voldoen. Elke webwerf het voldoende sekuriteitsmaatreëls in plek en 'n goeie aanlyn kasino reputasie.

Hoe om 'n deposito te maak en wengeld te onttrek uit aanlyn kasinos ZAR rekeninge

Aanlyn kasinos Suid Afrika ZAR kredietkaart depositos is onmiddelik beskikbaar, so jy kan dadelik speel. 'n EFT, of elektroniese oordrag na jou bankrekening, kan tot twee dae neem om te reflekteer in jou kasino aanlyn rekening, so maak seker dat jy daarvolgens beplan.

As jy aanlyn kasinos Suid Afrika regte geld dobbeltransaksies met 'n kredietkaart aangaan sal jou wengeld, tot die waarde van die oorspronklike transaksie, direk in jou kredietkaart terugbetaal word wanneer jy 'n uitbetaling eis. Enige geld bo en behalwe die oorspronklike bedrag sal aan jou gestuur word deur middel van ander betalingsmetodes, bv. 'n bank oordrag na jou kasino aanlyn rekening. Hierdie effens omslagtige metode is die gevolg van 'n wetgewing deur kredietkaartmaatskappye dat 'n terugbetaling aan 'n kredietkaart nie die geldwaarde van die oorspronklike transaksie mag oorskrei nie. M.a.w, as jy R100 met jou kredietkaart in enige kasinos aanlyn se rekening betaal het en R150 daarmee gewen het, sal die kasino R100 in jou kredietkaart terugbetaal en dan navaag doen oor hoe jy die oorblywende R50 wil ontvang.

Dit is ook goed om te weet dat as gevolg van die gerief van kredietkaarte en bankoorplasings, al die beste kasinos aanlyn in Suid Afrika selde van banktjeks gebruik maak.

Ons het die top webwerwe vir spelers soos jy geïdentifiseer

Ek het daarin geslaag om my wengeld te verdriedubbel nadat ek by 5 van die top Suid Afrika kasinos aanlyn vir regte geld gespeel het. Hul progressiewe dobbelmasjien opsies was net so breedvoerig soos in Las Vegas, maar wat my die meeste beïndruk het was hul uitstekende spelersondersteuning. Vir 'n volledige lys van die top dobbelwebwerwe vir Suid Afrikaanse spelers, kliek hier en begin vandag speel en wen!

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top