Live Dealer Roulette

Die Beste Regte Deler Roulette Aanlyn Kasino in Suid Afrika

Roulette met ‘n lewende handelaar gee vir spelers ‘n baie meer opwindende, Las Vegas-tipe aanlyn kasino ervaring, aangesien die deler ‘n regte persoon is wat op ‘n webkamera gesien kan word, in regte tyd. ‘n regte roulette wiel en balletjie word gebruik, met die kasino se sagteware wat die lewendige weddenskap aksie direk via ‘n video-stroom verskaf. Sommige kasinos aanlyn met lewende handelaar roulette sagteware laat selfs vir speles toe om met mekaar te gesels, wat die dobbelervaring net nog meer realisties en pret maak.

Is jy gereed om meer te leer oor kasinos aanlyn met lewende handelaar roulette? Kom ons wys jou hoe om

  • By roulette aanlyn lewende handelaar kasinos te speel soos ‘n kenner.
  • Die verskil tussen die tipes roulette speletjies uit te ken.
  • Die beste weddenskappe te plaas vir die grootste kanse om te wen.
  • Ons beginnersstrategie te gebruik om meer te begin speel.
  • Die mees vooruitstaande plekke om lewende handelaar roulette aanlyn kasinos te kry.
#1Casino

Jou Welkom Bonus R24,000

Uitbetaling Persent 100%

Oor Casino:

  • Sagteware: Playtech
  • Uitbetaling: 98.3%
  • Speletjies: 650

Betaling Opsies:

Verenigbaarheid:
2
Yeti

Yeti

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R60,000

Uitbetaling Persent

98.33%

3
Springbok

Springbok

Uitstekend

Verenigbaarheid

Welkom Bonus

R11,500

Uitbetaling Persent

98.67%

Hoe om aanlyn lewende handelaar roulette te speel soos ‘n kenner

Indien aanlyn kasinos lewende handelaar roulette vir jou iets nuuts is, sal jy agterkom dat die spelspoed stadiger is as by tradisionele kasino aanlyn roulette speletjies. Dit is weens die feit dat die handelaar self moet regkry voor hy weer die wiel kan spin. Hierdie stadiger pas maak vir meer ontspanne, genotvolle spel, veral wanneer jy vir regte geld speel.

Vanuit ‘n speler se oogpunt is dit baie dieselfde as ‘n tradisionele aanlyn roulette spel. Laai die kasino se sagteware af en kies die lewende handelaar roulette opsie. Nadat jy jou kasinoskywe gekoop het, plaas jou weddenskap soos jy normaalweg sou doen. Jy sal kan sien op die skerm dat ‘n regte persoon die speletjie hanteer. Daar is ‘n ware tafel by Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met lewene handelaar roulette, sowel as ander elemente van die spel soos die wiel en balletjie, wat die uitkoms van jou weddenskap en dus ook jou ware kontant wengeld sal bepaal.

Leer meer oor die verskillende tipes roulette speletjies

Meeste roulette aanlyn lewende handelaar kasinos bied die Amerikaanse en Europese weergawes van die spel. Die Amerikaanse weergawe het ‘n dubbel-nul weddenskap opsie op die tafel, waar die Europese weergawe slegs ‘n enkele nul weddenskap opsie bied. Aanlyn kasinos in Suid Afrika bied beide opsies aan.

Daar is ook opwindende maniere om weddenskappe te plaas by sekere Suid Afrikaanse aanlyn kasinos, soos

  • Mini (Sosiale/Bruin/Swart) Roulette - In hierdie weergawe is die uitleg verskillend, sowel as die kleur en die grootte van die wiel.
  • Blits Roulette - ‘n Vinnige spel waar jy meer regte geld weddenskappe kan plaas as gewoonlik.
  • Lae Limiet (Auto) - Die wiel word deur lug aangedryf en die spel het lae limiete.
  • Auto Roulette - Word ook deur lug aangedryf maar die risiko en uitbetalings is hoër.

Hoe om die beste weddenskappe te plaas vir die grootste wenkanse

Indien jy ‘n keuse het, speel liewer ware kontant Europese roulette by ZA kasinos aanlyn wat slegs die enkele nul en 37 nommers het, in plaas van die Amerikaanse weergawe wat ‘n dubbele nul en 38 nommers het. Die huisvoordeel van die Europese weergawe is 2.7%, wat heelwat beter is vir jou as ‘n speler is as die Amerikaanse huisvoordeel van 5.26%.

Hou eers by buite-weddenskappe soos Rooi/Swart, Ewe/Onewe, Laag (1-18)/Hoog (19-36) blokke. Sodra jy hierdie bemeester het, verbeter jou kanse deur 1-12, 13-24, 25-36 te kies, of die drie kolomme wat met 1,2 en 3 begin. Binne-weddenskappe (op nommers) betaal goed, maar die kanse om te wen is laer.

Suid Afrikaanse aanlyn kasinos met lewene handelaar roulette speletjies het gewoonlik ‘n minimum weddenskapbedrag van slegs ZA R5, met maksimum weddenskappe wat so hoog kan wees soos R100 000.

‘n Goeie beginnerstrategie om jou te help

Aanlyn kasinos lewende handelaar roulette is ‘n spel van kans. Voor jy begin speel, besluit vir hoe lank jy gaan speel en kies ‘n tafel wat jou begroting pas. Kies ‘n Suid Afrikaanse aanlyn kasino wat gratis demonstrasies aanbied voor jy vir regte geld begin speel. Europese roulette is ‘n beter opsie, aangesien die huis se voordeel laer is.

As jy daarvan hou om vir groot boerpotte te speel, kyk uit vir roulette speletjies by kasinos aanlyn in Suid Afrika wat gekoppel is aan progressiewe boerpotte. Hierdie tipe roulette boerpotte betaal dikwels die meeste uit. Vir jou om die boerpot te wen, moet dieselfde nommer waarop jy ‘n weddenskap plaas, vyf keer in ‘n ry opkom, sonder enige onderbrekings. Progressiewe kasino boerpotte dra almal by tot ‘n algemene pot deur ‘n klein persentasie van alle weddenskappe by te las. Wanneer ‘n gelukkige speler die boerpot wen, moet die pot weer van vooraf opgebou word.

Plaas weddenskappe met jou kop, en nie jou hart nie. Sodra jy die spel bemeester het, kan jy ook ‘n spelerstrategie leer soos die Martingale System of die Bond System, om jou spel te bevorder.

Die beste kasinos aanlyn om roulette by te speel

Ons het 14 verskillende lewende handelaar roulette aanlyn kasinos hersien volgens ‘n aantal kriteria, onder andere hulle welkom bonus, kliëntediens en aantal speletjies. Klik hier vir ‘n lys van die kasino webwerwe wat die hoogste punte gekry het.

Speel nou by Springbok!
Bonus: R11,500
Uitbetaling: 98.67%
  • Uitstekend Welkom Bonus te waarde van R11,500
  • Groot reeks van deposito en uittrek opsies
  • Vertroubare naam in Suid afrikaanse aanlyn casino dobbel
Top